ʼn Telehandler wat bome snoei en saadbed voorberei, hoe werk dit?
ʼn Telehandler wat bome snoei en saadbed voorberei, hoe werk dit? Pieter verduidelik hoe Merlo se landbou-reeks in Suid-Afrika inpas, van die TurboFarmer 35.7 wat swaar sakke kan hanteer tot die MultiFarmer met PTO, driepunt en genoeg olie om regte plaaswerk te doen. Met die regte attachments word die masjien nie net ’n telehandler nie — hy word ’n werktuig wat elke dag sy kant kan bring. Vir meer inligtingkontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #ForkliftsNW #Telehandler #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Merlo by FarmSpace Pro Tour 00:32 Wie is Merlo? Italiaanse kwaliteit en geskiedenis 01:00 Die Merlo TurboFarmer 35.7 in aksie 01:39 Waarom is Merlo se konstruksie anders? 02:27 Attachments maak die verskil 03:07 Merlo MultiFarmer – Meer as net 'n telehandler 04:34 PK Hedger – Die perfekte kombinasie vir Merlo 05:20 Voordele van die Hedger in boorde 06:14 Waar werk die PK Hedger reeds? 06:42 Slot en kontak












Comments
No comments yet. Be the first!