Merlo, gebou rondom jou werk.
Merlo, gebou rondom jou werk. Van TurboFarmer en MultiFarmer tot Panoramic, Roto en kompakte modelle — Merlo se reeks is gemaak vir verskillende toepassings, nie net verskillende groottes nie. Standaard masjiene vir algemene werk. Opsies vir wanneer jou plaas of besigheid iets meer spesifiek nodig het. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 0823394424 #Merlo #ForkliftsNW #Telehandler #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Merlo se fabriek in Italië 00:48 Merlo TurboFarmer 42.7 verduidelik 01:37 Unieke asse en grondvryhoogte 02:32 Stuurstelsels en permanente 4x4 02:41 Panoramic-reeks vir konstruksie en mynbou 03:20 Veiligheidstegnologie en die ICS-stelsel 04:13 Merlo 50.17 en onafhanklike stabiliseerders 05:32 Frame Shift – Hoe werk dit? 06:26 Watter Merlo pas by jou boerdery? 08:34 Kan 'n Merlo vir 'n hedger gebruik word? 09:41 Hidrouliese stelsel en olievloei verduidelik 10:38 Merlo Roto – Die groot speler 11:34 Familiebesigheid en wêreldgehalte vervaardiging 14:06 Bou jou Merlo volgens jou behoeftes 15:59 Hoekom Merlo uitstaan












Comments
No comments yet. Be the first!