Hoe bou jy ’n telehandler wat moet hou?
Hoe bou jy ’n telehandler wat moet hou? Mattia wys ons hoe Merlo die boom, hidroulika en ander komponente ontwerp en bou voordat alles op die finale monteerlyn bymekaar kom. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of vir Morné by 082 466 6093. #Merlo #Telehandler #FabriekToer #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe Merlo se boom gebou word 04:40 Powder coating en korrosiebeskerming 07:08 Kwaliteitbeheer in die fabriek 07:53 Hoeveel van ’n Merlo word in-huis gebou? 09:30 Onderdele en produksiebeplanning 12:13 Merlo se eie hidrouliese silinders 15:20 Hoe groot is die Merlo-fabriek? 15:53 Finale monteerlyn 17:07 Hoe ’n Merlo bymekaar kom 17:51 Merlo se hidrouliese stelsel 19:05 Enjin en verkoeling 20:15 Die kajuit word gemonteer 21:07 Die boom word gemonteer 22:58 Twee aparte hidrouliese stelsels 24:43 Merlo se nuwe produksielyn 25:44 Kwaliteitbeheer by elke stasie 27:16 Uitbreiding van die fabriek 27:52 Hoekom is ’n Merlo groen?












Comments
No comments yet. Be the first!