F
FarmspaceJy het hom gesien. Jy het van hom gehoor. Nou kan jy self na hom kom kyk.
Jy het hom gesien. Jy het van hom gehoor. Nou kan jy self na hom kom kyk. Die Merlo Multifarmer is in Suid Afrika - en hy staan by Nampo Kaap. Kom besoek Merlo by stalletjie B82, B83. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #Multifarmer #NampoKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!