1:57
F
FarmspaceKos materiaalhantering jou meer tyd as wat dit moet?
Kos materiaalhantering jou meer tyd as wat dit moet? Ons gesels met Pieter Olivier van Merlo by NAMPO Kaap oor hulle telehandlers en hoe die regte masjien materiaalhantering op die plaas vinniger, makliker en meer doeltreffend kan maak. Van die TurboFarmer tot ander Merlo-oplossings, daar is ’n masjien vir verskillende behoeftes en toepassings. Vir meer inligting, besoek https://forkliftsnw.com/. #Merlo #NAMPOKaap #TurboFarmer #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!