F
FarmspaceDie JAC T6 2.0L CTi single-cab en T8 2.0L CTi double-cab bakkies is reg vir FS Pro Tour Kroonstad!
Die JAC T6 2.0L CTi single-cab en T8 2.0L CTi double-cab bakkies is reg vir aksie by FarmSpace Pro Tour Kroonstad! Kom beleef die bakkies in aksie, bespreek 'n toetsrit, vra jou vrae, en sien self waartoe die T6 2.0L CTi single-cab en T8 2.0L CTi double-cab bakkies in staat is. Prakties. Sterk. Boer-gereed. Vir meer inligting besoek www.jacmotors.co.za #JACMotors #JACBakkies #FarmSpaceProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!