0:40
F
FarmspaceHoe hou jy die stroper aan die beweeg wanneer elke minuut tydens oestyd tel?
Hoe hou jy die stroper aan die beweeg wanneer elke minuut tydens oestyd tel? Die Legend CB30-tapkar hou 24 000 ℓ graan en laai dit binne ongeveer 2,1 minute af. Die enkel-awegaar-ontwerp voer die graan na die middel vir vinnige, volledige aflaai, terwyl die vasgeboude panele help om krake te voorkom en herstelwerk vergemaklik. Sien hom by NAMPO Kaap, Stande 198 en 191 buite. Besoek www.agriafrika.co.za/chaserbins-23-30-40 of skakel Marius by 083 581 5709












Comments
No comments yet. Be the first!