Hoe kry jy ’n JX80 tot by 30 000 uur? JC deel sy resep!
Hoe kry jy ’n JX80 tot by 30 000 uur? JC deel sy resep! Wanneer jou trekkers elke dag voer moet meng en voerkarre trek, moet hulle bly loop. JC, ’n boer en gekwalifiseerde werktuigkundige naby Vryburg, vertel hoe hy sy trekkers versorg en waarom hy Star Lubricant Distributors se diens en Caltex-produkte vertrou. Luister na sy ervaring met die olie, XLC-antivries en die waarde van goeie diens wanneer jy op die plaas besig is. Kontak Star Lubricant Distributors www.starlubricants.co.za vir meer inligting oor olie en antivries vir jou trekkers. #StarLubricants #TrekkerOnderhoud #30000Uur #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n JX80 met 30 000 uur—wat is die resep? 00:15 JC se boerdery en die trekkers se daaglikse werk 00:49 Olie en filters elke 250 uur 01:23 XLC-antivries: kyk hoe lyk die enjin binne 02:21 JC se agtergrond as werktuigkundige 02:59 Hoekom Star Lubricant Distributors? 03:26 JC se ervaring met Caltex-olie 03:56 ’n Gebreekte dryfstangbout en enjinherstel 04:20 Die oorspronklike termostaatbehuising ná 16 jaar 04:57 Hergebruik van onderdele help met herstelkoste 05:22 Diensure, olie en slikvorming 06:25 Kontak Star en onthou jou antivries












Comments
No comments yet. Be the first!