FarmspaceIs ’n Husqvarna TS 138-rygrassnyer die belegging werd vir jou plaas of groot tuin?
By Nylstroom Taxidermy gesels ons met Adriaan du Plessis oor sy ervaring met Husqvarna se TS 138-rygrassnyer en paalsaag. Sy rygrassnyer het reeds 397 werksure agter die blad, sny steeds rowwe gras en het volgens hom nog geen groot probleme gegee nie. Hy verduidelik ook waarom jaarlikse onderhoud, plaaslike handelaarsondersteuning en die regte toerusting vir boomonderhoud vir hom belangrik is. Goedkoop is nie altyd die beste waarde vir jou geld nie! 🌐 www.husqvarna.com/za/ #HusqvarnaSA #NylstroomTaxidermy #TuinOnderhoud #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 – Hoekom Husqvarna vir terreinonderhoud? 0:18 – Ontmoet Adriaan van Nylstroom Taxidermy 0:26 – Wat doen Nylstroom Taxidermy? 1:12 – Waarom ’n rygrassnyer en paalsaag? 1:23 – Die belangrikheid van ’n netjiese besigheidsterrein 1:45 – Waarom boomonderhoud langs kraglyne belangrik is 2:04 – Husqvarna TS 138-rygrassnyer 2:15 – Hoe hanteer die TS 138 rowwe gras? 2:35 – Byna 400 werksure se praktiese ervaring 3:07 – Jaarlikse onderhoud en plaaslike diens 3:39 – Is Husqvarna die ekstra geld werd? 4:09 – Husqvarna-paalsaag vir lastige takke 4:45 – Hoe ver kan die paalsaag reik? 5:03 – Gewig, balans en gebruiksgemak 5:19 – Waarom Adriaan Husqvarna aanbeveel 5:41 – Finale raad vir plaas- en tuinonderhoud












Comments
No comments yet. Be the first!