FarmspaceJou rye bepaal hoe dié Rover werk!
Jou rye bepaal hoe dié Rover werk! Dié XAG R200 Rover is aangepas om oor die boer se aarbeirye te ry en te spuit. Hy volg ’n vooraf opgeneemde roete outomaties, en die spuitpunte kan apart aan- en afgeskakel word. Haal die spuittoerusting af, en hy kan ook help om oeskratte te dra! Vind meer uit: www.nik.co.za #NIKSouthAfrica #XAGR200Rover #Presisieboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Boere se behoeftes bepaal die aanpassings 00:15 Aangepas vir aarbeirye 00:50 Outomatiese roetery met RTK 01:16 Opvoubare spuitbalke vir vervoer 01:38 Beheer elke spuitpunt apart 01:55 Aanpasbaar by ryspasiëring en plaaswerk 02:03 Oeskratte dra en die volgfunksie












Comments
No comments yet. Be the first!