Sukkel jy om jou produkte in Suid-Afrika te kry?
Sukkel jy om jou produkte in Suid-Afrika te kry? Met Manta Freight wat jou invoere hanteer, hoef dit nie ’n kopseer te wees nie. Tanya vertel hoe goeie kommunikasie en ’n betroubare freight forwarder vir hulle die verskil maak. Vir meer inligting besoek - www.mantafreightlogistics.co.za/ Of skakel - Tel: 011 396 3883 /3865 #MantaFreight #Logistics #Agriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer Chapters 00:00 Sukkel jy met invoere? 00:19 Ontmoet Tanya en haar besigheid 00:34 Elektriese voertuie, batterye en sonpanele 01:02 Die grootste uitdagings met invoere 01:31 Wat doen ’n freight forwarder? 01:39 Hoe Manta die invoerproses hanteer 02:27 Doeane, dokumentasie en plaaslike vervoer 02:39 Hoekom goeie kommunikasie belangrik is 03:37 Sewe jaar se ervaring met invoere 04:05 Regulasies en die waarde van die regte vennoot 04:37 Wat van die koste? 05:07 Van verskaffer tot by jou deur 05:42 Minder moeite met jou invoere












Comments
No comments yet. Be the first!