VR Presisie - Kan presisieboerdery bekostigbaar wees?
Kan presisieboerdery bekostigbaar wees? Louis van Rensburg wys hoe sy plaaslik ontwikkelde doseerbeheerder kunsmis en saad akkuraat, eenvoudig en kostedoeltreffend toedien. Besoek hul webtuiste www.vrpresisie.com vir meer inligting. #VRPresisie #Presisieboerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n Bekostigbare doseerbeheerder 00:33 Waarom Louis sy eie stelsel gebou het 01:45 Hoe die beheerder werk 03:13 Maklike opstelling en kalibrasie 04:05 Die skerm en produkkeuses 05:00 Vyf jaar se ontwikkeling 06:01 Plaaslik ontwikkel vir Suid-Afrika 07:22 Akkuraatheid in die praktyk 08:04 Toediening volgens elke land 08:52 Stap-vir-stap-kalibrasie 10:29 Herkalibrasie deur die seisoen 11:09 Pas die dosis onderweg aan 11:47 Ingeboude GPS en trekkerverenigbaarheid 12:27 Gebou deur Suid-Afrikaners 13:08 Hoe om die span te kontak












Comments
No comments yet. Be the first!