Wat kos dit jou boerdery wanneer krag, sekuriteit of tegnologie jou in die steek laat? | Nashua
Junior van Niekerk van Nashua Mpumalanga vertel ons oor hulle geïntegreerde oplossings vir moderne boerderye. Vind uit hoe sonkrag, "backup power", sekuriteitskameras, dieselmonitering, GPS-opsporing en dokumentbestuur jou boerdery kan ondersteun. Verder word daar ook gepraat oor hul buigsame finansiering en waarom een diensverskaffer vir verskeie stelsels sin maak. Kyk hoe slimmer tegnologie jou plaas kan help! 🌐 www.nashua.co.za #Nashua #Mpumalanga #LandbouTegnologie #Plaassekuriteit #Sonkrag #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wat is die duurste stelsel op jou plaas? 00:38 Ontmoet Junior van Nashua Mpumalanga 01:17 Wat het boere werklik nodig? 01:41 Plaassekuriteit, sonkrag, kragopwekkers en "backup power" 02:23 Slim drukwerk en digitale dokumentbestuur 04:15 Hoe werk geïntegreerde plaasstelsels? 05:01 Een diensverskaffer vir jou hele boerdery 05:55 Finansiering sonder groot voorafkapitaal 07:19 Sonkrag in die praktyk: 'n Varkboerdery 08:13 IT, kommunikasie en dokumentbeheer 08:37 Dieselkrag en kragopwekkerkoste 09:20 Dieselmonitering, diefstal en GPS-opsporing 10:14 Hoe kontak jy Nashua Mpumalanga?












Comments
No comments yet. Be the first!