6:41
F
FarmspaceDag 3, die wiele draai alweer!
Dag 3, die wiele draai alweer! Vandag vat die manne van Lekkewaan die pad van Senekal tot in Bloemfontein. Nog ’n dag, nog ’n klomp kilometers en die Groen Trek gaan aan! #Lekkewaan #GroenTrek #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!