5:08
F
FarmspaceDag 5 is in die sakkie!
Dag 5 is in die sakkie! 892 km later en die Lekkewaan Groen Trek is amper halfpad! Die manne sluit Dag 5 af by Chargo Marino Inn in Colesberg, een van Lekkewaan se kliënte. Die karretjies hou nog mooi en die span gesels sommer klaar oor wat môre se roete vir hulle inhou. Nog baie kilometers en avonture lê voor! Ondersteun die manne se doel om fondse vir Agri Securitas en landelike veiligheid in te samel. Skenk hier: https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732 #Lekkewaan #GroenTrek2026 #CenturiontotWellington #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!