Hoe lank kan ’n Merlo vir jou werk?
Hoe lank kan ’n Merlo vir jou werk? Mario Bertoli in Italië werk al 26 jaar met Merlo. Sy vorige telehandler het 16 000 ure gewerk, en sy huidige een staan reeds op 9 000 ure! Van voer en bale hanteer tot sleepwaens trek. Vir meer inligting kontak Pieter by 082 339 4424 of Morné by 082 466 6093. #Merlo #Telehandler #Melkboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Melkboerdery in Italië 0:33 Ontmoet Mario 0:49 ’n Volledige siklus op die plaas: melk, voer en genetika 1:30 Hoekom ’n telehandler? 2:04 Twee Merlo’s: een vir die stal, een vir die veld 2:15 Die eerste Merlo in 2000 2:35 Hoekom Merlo? Sig en stabiliteit 2:58 26 jaar sonder ’n sweislas op die onderstel 3:15 Gunsteling: sig en kajuitvering 3:45 Boomvering en geen pype buite op die boom 4:40 Kajuitbeskerming by baalwerk 5:16 Merlo se eie differensiale 6:21 Hoogte, sig en bodemvryhoogte 6:36 Hoeveel ure hou die as? 7:13 Watter Merlo-model pas by jou? 7:55 Sleepwaens tot 20 ton 8:10 Wat dink hulle van Merlo as maatskappy? 8:40 Merlo deur en deur












Comments
No comments yet. Be the first!