Hoe maak Xfarm elke tipe presisie toediener werk op een TREIN?
Jose verduidelik sy "setup" en hoe alles met een planter neergesit word. Xfarm se DBX-planters is ontwerp met die buigsaamheid om ’n opstelling volgens jou plaas se spesifieke behoeftes te bou. Jose de Kock, ’n Overberg-produsent wat al 10 jaar met DBX plant, deel sy praktiese ervaring van ’n opstelling waar verskillende produkte, sensors, kameras en hidrouliese aandrywing saamwerk. Die resultaat is ’n planter wat aangepas kan word vir jou gewasse en plantstelsel, terwyl jy vanuit die trekker kan monitor wat aangaan en presiesheid in jou plantproses behou. 🌐 www.xfarm.co.za #Xfarm #DBXPlanter #PresisieLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – DBX-planter in die Overberg 00:28 – Jose se boerdery en gewasse 01:09 – Hoekom Jose al 10 jaar DBX gebruik 01:44 – ’n 2012-model wat steeds werk 02:19 – Jose se planter-trein en kapasiteit 03:15 – Saad- en kunsmisvermoë 03:41 – Die buigsaamheid van die DBX-opstelling 04:07 – Hoe werk al die tegnologie saam? 04:42 – Hidrouliese aandrywing en X35-skerm 05:16 – Sensors en monitering vanuit die trekker 05:31 – Kameras en kalibrasie 06:21 – Sensors op saad- en kunsmispype 06:45 – Verskillende tegnologiestelsels op die planter 07:33 – Diens en ondersteuning 08:08 – DBX se plantakkuraatheid 09:17 – Vir produsente wat meer uit hul planter wil doen 09:50 – Kontak Xfarm












Comments
No comments yet. Be the first!