Hoe sif jy olieboomsade uit jou mielies voordat jy by die silo lewer? Union Eng - Hermann Weiss
Hermann boer naby Koppies in die Vrystaat en gebruik Union Engineering se mobiele graansif. Hy vertel hoe hy sowat 70 ton vuil mielies per uur gesif het en dié graad 2-mielies daarna as graad 1 kon verkoop. Besoek www.unionengineering.co.za vir meer inligting. #UnionEngineering #MobieleGraansif #Graanboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ontmoet Hermann op sy plaas naby Koppies 00:50 Hoekom Hermann ’n mobiele graansif gekies het 01:54 Met die sif na die bure se lande 02:49 Hoe Hermann sy mielies as graad 1 kon verkoop 03:37 Sifkapasiteit op vuil mielies 04:43 Die sif aanpas vir fyner graan en voëlsaad 05:38 Sklerotinia in sonneblom 06:08 Slytasie en onderhoud aan die sif 07:22 Union se hulp op die land en oor die foon 08:20 Meer beheer oor waar jy jou graan verkoop












Comments
No comments yet. Be the first!