Hoe lyk die toekoms van balers? | Mascar
By die Mascar-fabriek in Italië vind die finale samestelling van hul balers plaas. Hierdie een lyk amper of dit kan vlieg — maar die werklike indruk lê in die aandag aan "detail", kwaliteit en trots waarmee elke masjien gebou word. Van die monteerlyn tot die familiegevoel in die fabriek, sien jy waarom Mascar soveel klem op vakmanskap plaas. 🎥 Kyk uit vir die volledige Mascar-fabriekstoer video. www.agripieces.co.za #Agripieces #Mascar #Balers #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe lyk die toekoms van balers? 00:09 Die 2036 Mascar-baler 00:17 Geen trekker nodig nie? 00:28 ’n Baler wat self kan laai? 00:36 Terug na die werklikheid 00:42 Finale samestelling by Mascar 00:50 Binne die Mascar-fabriek 00:56 Aandag aan "detail" 01:04 Trots en die familiegevoel 01:11 Kyk uit vir die volledige fabriekstoer












Comments
No comments yet. Be the first!