Hoe help Nutrifeed jou om voer-risiko te bestuur? | WilRoss Seed
Wanneer reënval onseker is, moet jou diere steeds kos kry. Nutrifeed is Advanta se multicut-voermillet (baster-babala), met goeie hergroeivermoë en die potensiaal vir verskeie snysels. Dit kan vir reën wag en bied 'n alternatiewe manier om voerbeskikbaarheid in 'n onseker seisoen te bestuur. Dit het ook nie 'n blousuurprobleem nie. Willa Rossouw van WilRoss Seed verduidelik hoe Nutrifeed op jou plaas kan inpas. ☎️ Kontak hulle vir meer inligting oor saadbeskikbaarheid: www.facebook.com/p/Wilross-Seed-100093068958666/ #WilRossSeed #Nutrifeed #BasterBabala #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Nutrifeed: Voer in 'n onseker seisoen 00:47 Droogte, hergroei en voerproduksie 02:22 Blousuur en voedingswaarde 03:35 Bemesting en fosfaatbehoeftes 05:31 Hoe gereeld kan jy sny of bewei? 06:03 Plantestand en saaiaanbevelings 07:19 Waar kry jy Nutrifeed?












Comments
No comments yet. Be the first!