14:29
F
FarmspaceWanneer die pad ophou, begin die lekker deel.
Wanneer die pad ophou, begin die lekker deel. Ons praat met Mark van Linhai Polaris by NAMPO Kaap en kyk na die reeks wat gereed is vir werk, plaaspaaie én ’n bietjie avontuur. Van quads tot side-by-sides – hier gaan dit oor voertuie wat gebou is om saam met jou aan te pak wat voorlê. Vir meer inligting: https://smithpower.co.za/ #Linhai #Polaris #SmithPower #NAMPOKaap #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!